RAAKGEKOOP
My First Loopy Links van Playgro is by Baby City en Baby Boom te koop teen R119,99. Dr Brown’s se Coolees-tanderinge (R72,99) en Flexees-tanderinge (R82) is by Baby City, Baby Boom, Toys R Us, Babies R Us, Dis-Chem, takealot.com en ander babawinkels beskikbaar. Die Dolphintandering deur NUK is by jou gunstelingNUK-kleinhandelaar te kry teen R78,99. Chicco se Fresh Relax Teether is by Baby City te koop en kos R99,99. Hierdie oefen-tandeborselstel deur Pigeon is by babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars en takealot. com te koop teen R84,99.