Baba & Kleuter

NEUS IN ’N BOEK!

Ons keuse van nuwe voorlees- en selfleesbo­eke vir die jonger lede van die gesin.

-

AS ALLES VERBY IS …

Kwaai Uil sit omgekrap en kyk hoe ’n vreeslike storm opbou. Maar as alles verby is, besef hy dat iets wonderliks ná al die slegte weer wag ... Die boekie het ’n pragtige lewensless­ie. Jonger kinders sal mal daaroor wees as jy dit vir hulle voorlees, maar beginnerle­sertjies kan dit sommer self lees – die teks is groot genoeg. Die illustrasi­es is lieflik en snaaks en sal vir groot pret sorg. Penguin Random House, R60.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa