Baba & Kleuter

WEN!

-

Verander jou kleinding in ’n balletprin­ses! Twee gelukkige lesers kan elk ’n ballerinag­eskenkpak ter waarde van R620 wen. Elke geskenkpak sluit ’n balletleot­ard, tutu, balletskoe­ne en ’n eksemplaar van My Ballerina Droom in. Om deel te neem, SMS die kode BK215BD, asook jou naam, woonadres en e-posadres na 37176 voor 30 September.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa