Baba & Kleuter

11 kosflaters wat ons maak

Pasop vir dié slaggate wanneer jy meneer Fiemies probeer oortuig om sy kos te eet.

- DEUR LIBBIE JOUBERT

Daar is niks wat jou meer ontmoedig as wanneer jou peuter sy neus optrek vir die kos wat jy voorsit nie. Jy doen immers jou bes om gesonde kos te prakseer.

Ons weet almal dat kinders in hul peuterjare gereeld aanvalle van fiemies kry, maar hoe hanteer ’n mens dit? Een manier is om die slaggate te herken waarin jy kan val en hulle te vermy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa