Baba & Kleuter

V& A gesondheid

-

My dogtertjie is amper vier jaar oud. Dit lyk of sy sukkel om te prioritise­er en te beplan. Sy voer geen opdragte uit wat meer as twee stappe bevat nie. Ek is bekommerd daaroor. Hoe kan ek haar speel- speel leer fokus?

LIZANNE DU PLESSIS ANTWOORD:

Hulle moet dit alles doen terwyl hulle kalm bly, Uitvoerend­e vaardighed­e (executive fokus en aandag behou en hul impulse beheer. 2 functionin­g) en selfregule­ring is belangrike STORIETYD Moedig jou kind aan om vir vaardighed­e wat dit vir jou kind moontlik maak jou stories te vertel wat vaardighed­e soos om te fokus en aandag te behou, opdragte te geheue, organisasi­e en beplanning oefening gee. onthou, impulse te beheer, te beplan en te Aanvanklik kan sy stories oorvertel wat jy al vir prioritise­er. Dis vaardighed­e wat mettertyd haar vertel het, soos Gouelokkie­s. Namate sy ontwikkel, geoefen en geleer word. Tussen drie ouer word sal sy haar eie stories kan uitdink en en vier jaar oud kan jou kleuter haar aandag sal dit ingewikkel­der word. 3 minstens drie minute lank by ’n storieboek SING LIEDJIES EN DANS Gebruik musiek bepaal, aan fantasie- en rolspel saam met ander met verskillen­de ritmes van stadig tot vinkinders deelneem en begin om emosies in nig sodat jou kind haar bewegings koördineer haarself en ander te identifise­er en te benoem. op die maat van die musiek. Dit verg ander Tussen vier en vyf jaar word van kleuters ver- vaardighed­e soos aandag, konsentras­ie, geheue, wag om vrae te begin vra oor wat volgende of in beplanning en organisasi­e. Staak die musiek en die toekoms gaan gebeur. Hulle kan eenvoudige vra jou kleuter om ’n paar sekondes lank botstil reëls van speletjies begin volg en beurte afwag, te staan. Maak dit ingewikkel­der en waarsku twee- tot driestap-take beplan, organiseer en dat jy die musiek drie keer gaan stop – die eerste prioritise­er. Wanneer jou kind blootgeste­l word keer moet sy vries en haar hande op haar kop aan betekenisv­olle interaksie­s en lekker aktiwi- plaas, die tweede keer moet sy op een been teite ontwikkel sy hierdie belangrike vaardig- staan en die derde keer moet sy haar hande op hede. Moedig dit só aan. haar skouers sit. 1 4 FANTASIESP­EL Verbeeldin­gspeletjie­s soos SPELETJIES Bou ’n hindernisb­aan wat beskool-skool of mamma-baba oefen ’n mag- staan uit vyf tot ses verskillen­de aktiwiteit­e dom vaardighed­e soos beplanning en organise- en daag jou kind uit om ingewikkel­der speletjies ring. Hulle besluit onder mekaar wie watter rol soos touspring te speel. Wanneer kinders nuwe gaan speel, hulle prioritise­er, en hulle onthou en uitdagende bewegingsa­ktiwiteite uitvoer, opeenvolge­nde gebeure wanneer hulle besluit oefen hulle om aandag te gee en te beplan en wat presies alles in die speletjie moet plaasvind. verskillen­de aksies ná mekaar uit te voer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa