HOEKOM KI­LO’S AFSKUD?

Baba & Kleuter - - DOSSIER SWANGERSKAP -

As jy oor­ge­wig is ter­wyl jy ver­wag, is die ge­vaar dat jy swan­ger­skaps­di­a­be­tes op­doen gro­ter, wat weer ’n baie groot baba tot ge­volg kan hê. Jy kan ook mak­li­ker hoë bloed­druk en pre­ë­klamp­sie kry, en oor­ge­wig ver­hoog die kans van ’n miskraam en selfs dat ’n baba dood­ge­bo­re word. Ba­bas van oor­ge­wig mam­mas se kans is gro­ter om ge­boor­te-af­wy­kings soos spi­na bi­fi­da op te doen, dood te gaan kort ná ge­boor­te, ’n oor­ge­wig kind te word of hart­siek­tes te ont­wik­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.