Baba & Kleuter

DERDEDAG-BLOUTE

-

Nog ’n teken dat jou volwasse melk besig is om in te kom, is ’n skielike, onverklaar­bare tranevloed teen dag drie. Dit staan bekend as die derdedagbl­oute. Hormoonsko­mmelinge laat een uit elke drie vroue dan huilerig en oorweldig voel. Dis gewoonlik binne ’n dag of twee iets van die verlede.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa