Baba & Kleuter

Baba se 1ste tandeborse­l

-

Borsel jou kleinding se tande en tandvleis op die maklike en gerie ike manier. Dr. Brown’s™ Finger Toothbrush-stel help om goeie higiëniese gewoontes te vestig wat ’n leeftyd sal hou. Die tandeborse­l is uiters sag en veilig vir baba se eerste tande en tandvleis. Die vingerbors­el is van 100% silikoon en dit glip maklik oor jou vinger. Die stel bevat twee vingerbors­els en ’n houer. Die houer help om die vingerbors­el altyd skoon te hou.

 ??  ??
 ??  ?? Beskikbaar by vooraansta­ande babawinkel­s en apteke. Vir produkonde­rsteuning met die Dr. Brown’s reeks, kontak ons by support@drbrowns.co.za
Beskikbaar by vooraansta­ande babawinkel­s en apteke. Vir produkonde­rsteuning met die Dr. Brown’s reeks, kontak ons by support@drbrowns.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa