Baba & Kleuter

OOSTERSE ROLLETJIES

-

• 75 g rysvermice­lli • 1 pakkie ryspapierr­olle (te kry by Oos

terse spesialite­itswinkels) • 200 g hoenderstu­kkies (gebruik som

mer oorskiet) • 2 murgpampoe­ntjies, in fyn repies

gesny • 1 wortel, in fyn repies gesny • ½ k (125ml) koljanderb­lare • ½ k (125 ml) soetrissie­sous of blatjang GAAN SO TE WERK

Plaas die rysvermice­lli in ’n bak, bedek met kookwater en laat 10 minute staan. Dreineer goed. 2. Vul ’n bak met warm water. Doop die ryspapierr­olle een- een sowat 15 sekondes lank daarin. 3. Plaas die rolle op ’n werkopperv­lak en skep rysvermice­lli daarop, gevolg deur hoender, groente en koljander. Rol styf op en vou die kante in. Pak die rolle styf teen mekaar op ’n mooi bord en bedek met ’n klam lappie. 4. Verwyder die lappie net voor ete en sit voor met soet brandrissi­esous waarin die rolletjies gedoop kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa