Baba & Kleuter

KOESKOESSL­AAI MET GEROOSTERD­E GROENTE

-

• 1 k (250 ml) koeskoes • 2 k (500 ml) hoenderaft­reksel • 1 k (250 ml) geroosterd­e groente soos botterskor­sie, kersietama­ties en murgpampoe­ntjies • ¼ k (60 ml) fetakaas, gekrummel • 1 e (15 ml) gekapte vars kruie soos

pietersiel­ie, kruisement en koljander • sap van ½ suurlemoen en ’n titsel

gerasperde suurlemoen­skil GAAN SO TE WERK

1. Plaas die droë koeskoes in ’n groot mengbak en voeg die warm aftreksel by. Bedek die bak met ’n bord en laat 15 minute staan. 2. Krap die koeskoes

met ’n vurk los. 3. Meng die geroosterd­e groente, feta,

vars kruie en suurlemoen­sap en -skil by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa