Baba & Kleuter

VARKIE VIR MA EN PA

-

Verrassing! Verrassing! is ’n boek is deur die geliefde Kaapse kunstenaar Niki Daly wat dit geskryf en geïllustre­er het. Die storie is eintlik ’n bietjie hartseer, maar dit word met humor vertel en het ’n snaakse einde wat jou kind beslis gaan verras! Meneer Hartlief bring ’n oulike klein varkie vir mevrou Hartlief ná haar wens vir ’n baba. Dit is geskik vir kinders tot ses jaar. Tafelberg- uitgewers, R155.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa