Baba & Kleuter

KEEDO

- Vir meer inligting of om aanlyn te koop, besoek: www.keedo. co. a

As ’n trots Suid-Afrikaanse handelsmer­k vir ontwerpers kinderkler­e, beklemtoon Keedo gemak, omgewings opvoeding en volhoubare praktyke dwarsdeur die ontwerp-en vervaardig­ingsproses. Die resultaat is gemaklike en prettige klere wat sterk genoeg is vir kinders om net kinders te wees, terwyl dit sagkens ’n liefde vir die natuur koester.

Keedo se pragtige ontwerpe en diverse reekse reflekteer die nuutste modeneigin­gs terwyl dit ’n opvoedkund­ige boodskap inkorporee­r wat kinders leer wat die waarde van die omgewing is en om Moeder Natuur te beskerm. Van basiese modeitems tot modieuse ontwerpers­drag – jy sal by Keedo alles vind wat jy vir jou kleinding benodig. Het jy geweet? Keedo aanvaar bêrekoop en klante kan ook eBucks verdien of spandeer by alle Keedo-winkels.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa