Baba & Kleuter

ORGANICO OILS

- SMS-KODE:BK216OO facebook.com/OrganicoOi­ls/ of @OrganicoOi­ls

se hangertjie en medaljon word van hipoallerg­eniese vlekvrye staal gemaak wat ‘n leeftyd sal hou. Drup eenvoudig ‘n paar druppels olie van jou keuse op die kussinkie. Hierdie spreier- hangertjie is te kry saam met vier kleurkussi­nkies wat in ‘n elegante swart, fluweelhou­er verpak is. Geniet die geur van jou gunsteling Organico 100% Organic Essential Oils sonder dat die olie aan jou vel raak. Vyf lesers wen elk ‘n geskenkpak ter waarde van R1 148. Die geskenkpak sluit een 316L hipo-allergenie­se vlekvrye staal hangertjie, vier veelkleuri­ge spreier- kussinkies en ‘n elegante fluweelhou­er in. Besoek organicooi­ls.co. za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa