Baba & Kleuter

PURITY

- WWSMS-KODE:BK216PP www.purity.co.za

ondersteun ma’s met ‘n verskeiden­heid van meer as 160 produkte wat deel is van ‘n ma- en babaproduk­tereeks wat bottels, sakkies, graan, sap, peuselhapp­ies, spesiale sjampoe, reinigings­middel s, poeier, sepe en nog vele meer insluit. Al hierdie produkte is spesiaal ontwerp o maan die voedings-en versorging­s behoeftes van ma’s, babas en kleuters te voldoen. Elke Purity- produk word onder die leiding van ‘n span kundiges – pediaters, dermatoloë en dieetkundi­ges – geskep om seker te maak dat jy net die beste vir jou kleinding doen en so sorg dat sy alles het om haar volle potensiaal te bereik. Vyf lesers wen elk ‘n geskenkpak ter waarde van R1 050.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa