mul­ti­ply ™ 6in1

kin­der­stoel

Baba & Kleuter - - KAN JY HELP? -

Om­skep aand­e­te in ’n speel­af­spraak met hier­die kin­der­stoel­tjie wat van ’n eet­stoel na op­stoot­stoel, en selfs na ’n speel­ta­fel kan ver­an­der. Die per­fek­te meng­sel vir e­tens­tyd, speel­tyd en al­les tus­sen­in. • Van­af 6 tot 72 maan­de

• 5 hoog­te-ver­stel­lings

• Sit­plek en raam vou kom­pak op en staan wan­neer op­ge­vou

• Ek­stra groot skink­bord met wat met een hand los­ge­laat word

• Ver­stel­ba­re skink­bord met 4 po­si­sies en kop­pie­hou­er

•Skink­bord be­dek­king is vol­ko­me skot­tel­goed was­ser-vrien­de­li­ke n dien ook as plek­mat­jie

• S­lim skink­bord­sto­ring aan ag­ter­kant van po­te

• Sit­plek het 3 te­rug­leun-po­si­sies

• Ver­wy­der­ba­re, was­ba­re, sag­te in­voeg­sel

• Ge­ïn­te­greer­de wie­le op voor­ste po­te

• 5-punt-har­nas met sag­te aan­ra­king­sis­teem

4 5 6 draag­ba­re op­stoot-stoel kleu­ter­stoel speel­ta­fel

1 2 3 tra­di­si­o­ne­le ba­ba­stoel op­stoot-stoel ba­ba­stoel-po­si­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.