Baba & Kleuter

Tien kosse wat jy nou moet eet

Wil jy ’n superbaba hê? Eet dan hierdie superkosse!

- DEUR LILA BRUK, GEREGISTRE­ERDE DIEETKUNDI­GE

Swangerska­p is ’n tyd wanneer jou eetgewoont­es op hul beste moet wees sodat jy seker kan wees jy gee die heel gesondste opsies vir jou en jou groeiende baba. Hierdie 10 swangerska­p-superkosse sal help om jou wagtyd supergeson­d te hou.

 ??  ?? 30
30
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa