Baba & Kleuter

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!

-

As jy swanger is, ‘n baba of kleuter het, het jy goeie rede om ‘n draai te maak by die The Baby Show. Hierdie ekspo vind vanaf 28 tot 30 September plaas by die Kyalami Internatio­nal Convention Centre in Midrand. Daar sal ongeveer 150 uitstaller­s, asook opvoedkund­ige aktiwiteit­e wees. Die outeur van die Koester jou baba - boekreeks is ook een van die sprekers by hierdie gebeurteni­s. Vir meer inligting, besoek Babyshow. co. za, of Facebook.com/ thebabysho­w.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa