DIE SKRYWER VAN ONS WENBRIEF KRY ’N R2 200GESKENKBEWYS VAN CLICKS MADE 4 BABY.
Hier is 4 redes waarom jy Clicks Made 4 Baby Nappy Pants moet beproef: 1. Die rekbare middelband skeur maklik aan die kante. 2. Die kern is uiters absorberend; geskik vir dag- en naggebruik. 3. Lekbeskerming hou baba droog. 4. Die materiaalagtige agterkant is ekstra lugdeurlaatbaar. Kry dit by Clicks-winkels, of bestel by clicks.co.za.