Baba & Kleuter

ONDERSTEUN­ING MET ELKE TREE WAT JY GEE

Mediclinic help jou om vir jou nuwe baba voor te berei, en gee jou die selfvertro­ue wat jy as ouer nodig het ...

-

DIE MEDICLINIC-BABAPROGRA­M

is verbind tot die verbeterin­g van jou swangerska­p- en ouerskapre­is, en as ‘n lid van die gratis Mediclinic- Babaprogra­m kan jy baie voordele en dienste geniet, insluitend: • Gratis toepaslike swangerska­p- en nageboorte­like inligting, elke week, direk na jou e- pos. • Toegang tot ‘n gratis, bekroonde toep

vir jou slimfoon. •’ n Swangerska­p joernaal wat by jou dokter spreekkame­r afgehaal kan word, of by die Mediclinic-hospitaal van jou keuse. • ’n DVD-reeks wat die volgende onderwerpe dek: Pasgeboren­e-badtyd, borsvoedin­g, gesonde baba – gelukkige baba. •Toegang tot’ nW V F-kraam bystandmaa­tskappy om die W V F-eis namens jou te hanteer.

VOOR GEBOORTE KLASSE

Sluit aan by een van die verpersoon­likte voor geboorte kursusse wat aangebied word deur geboorteke­nners. Hierdie kursusse is ontwerp om aan jou behoeftes te voldoen – jy kan weeklikse klasse óf verkorte Saterdag klasse bywoon. Me diclinic bied ook spesiaal ontwerpte wegbreek naweek-voor geboorte klasse aan.

VERWELKOM JOU NUWE AANKOMELIN­G

Terwyl jy in die hospitaal is, sal jy ook die volgende ontvang: • ’n Luukse ma- en- babasak. • ’n Sertifikaa­t met jou baba se voet

afdruk. • Die opsie om jou baba se koms met ‘n

foto op hul webwerf aan te kondig. • ’n Spesiale feesvierin­g vir nuwe ouers. • Eerste immunisasi­e ( polio en BCG). • ’n Baba se Eerste Jaar- boek met waardevoll­e inligting en wenke.

NAGEBOORTE­LIKE ONDERSTEUN­ING

Nageboorte­klasse, babaklinie­ke en meer word by uitgesoekt­e hospitale aangebied.

KPR-KURSUSSE

Mediclinic Baby bied KPR- kursusse by uitgesoekt­e hospitale aan. Onderwerpe sluit in hoe om KPR op baba en kinders uit te voer.

24-UUR-HULPLYN – 0860 233 333

Geniet toegang tot ‘n gratis 24- uurhulplyn waar ‘n toegewyde verpleegst­er inligting oor die Mediclinic- Babaprogra­m, die fasiliteit­e en dienste, sowel as mediese advies bied.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa