RAAKGEKOOP
Cowshed se suiwer organiese babaprodukte is geskik vir die delikate vel van pasgeborenes en peuters. Baby Cow Organics Buttery Bottom Balm R222 (75 ml) en Baby Cow Organics Frothy Hair and Body Wash R268 (200 ml) is aanlyn by beautifulage.co.za, sekere Woolworthstakke en alle Melissatakke in Kaapstad te kry.