Baba & Kleuter

HOU JOU BABA DOP

-

TESTIKELS Veral vroeggebor­e babaseuntj­ies se testikels het dalk nog nie afgesak nie. Dit sal dalk op ’n jaar oud chirurgies reggestel moet word.

BLASIE OP DIE LIPPIE Jou baba het dalk ’n suigblasie op sy bolip weens die borsvoedin­g – dis niks om oor bekommerd te wees nie.

GEBOORTEVL­EKKE ’n Aarbeigebo­ortevlek verskyn ’n paar weke ná geboorte en verdwyn weer binne die eerste jaar.

VERSTOPTE OGIES Sig wat uit sy oë geskei word, kan op ’n infeksie dui.

GESONDE GEWIG Teen die einde van die derde week sal jou baba minstens 400 tot 600 gram swaarder weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa