Baba & Kleuter

HELP OPRUIM

-

Daar beland jaarliks sowat 8 miljoen ton vullis wêreldwyd in die omgewing. Die Let’s Do It!-veldtog wil ter ere van Wêreldopru­imdag op 15 September die grootste skoonmaaks­essie in die wêreld hou. Plastics SA span met die Oseaanbewa­ringsraad saam en beplan om vullis vanaf 10 tot 15 September 2018 in waterweë te versamel en te verwyder as deel van die Cleanup & Recycle SA-week. Nog inligting is te vinde by plasticsin­fo.co.za en letsdoitwo­rld.org.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa