Baba & Kleuter

JOU KIND SE HART

-

Kweekkinde­rsmet

heelharte deur Hettie Brittz is ’n gids vir ouers oor hoe om hul kinders reg groot te maak te midde van moderne uitdagings soos sosiale media. Hettie is ’n ouerskapsk­enner wat verskeie kwessies bekyk soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, selfbeeldo­ntwikkelin­g, die kweek van ’n goeie karakter, die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak eienskappe. NB Uitgewers, R180.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa