Baba & Kleuter

TANDSORG-VRAE

-

WANNEER MOET ONS BORSEL? Sodra jou baba se eerste tandjie verskyn, behoort jy dit twee keer per dag te borsel, verkieslik met ’n spesiale baba-tandeborse­ltjie.

WAARMEE MOET EK BORSEL? Xilitol-jel (soos Xgel), fluoriedvr­ye of spesiale babatandep­asta. Baie dokters sê normale fluoriedta­ndepasta is ook veilig, solank jy net ryskorrelg­rootte- stukkies gebruik.

WANNEER IS FLUORIED NODIG? Tot op ses maande behoort jou baba geen fluoriedaa­nvulling te kry nie, maar daarna kan jy ekstra fluoried gee indien daar min fluoried in jul water is. Vind by jou tandarts uit wat die fluoriedin­houd van die water in jou omgewing is, want te veel fluoried kan ook die tande skaad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa