Baba & Kleuter

BABA BEPERK

-

Sommige babahulpmi­ddels is baie nuttig as dit vir kort rukkies ingespan word, maar dit word soms oorgebruik en kan so eintlik baba se ontwikkeli­ng kortwiek omdat dit sy beweging en verkenning van sy wêreld belemmer. Beperk dus liefs die gebruik van dié soort toerusting behalwe wanneer jy nie ’n keuse het nie, soos wanneer julle reis of jy jou baba voed.

Dié hulpmiddel­s sluit in: • Ringkussin­gs • Wip- en wiegstoelt­jies • Motorstoel­tjies • Babastoelt­jies • Babaspring­toestelle • Loopringe

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa