Baba & Kleuter

DOEN JOU DEEL

-

Die Wet Nose Animal Rescue Centre is ’n niewinsgew­ende organisasi­e wat hulle daarvoor beywer om diere te red en nuwe huise te vind vir weggegooid­e, mishandeld­e en onversorgd­e diere. Gaan na wetnose.co.za as jy inligting oor aanneming soek of dalk geldelik wil help. Dis ’n gebruiksvr­iendelike webtuiste en wemel van oulike diere wat die regte huis soek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa