Baba & Kleuter

HET JY GEWEET

-

Die hondsdolhe­id-inenting is in 1885 deur die Franse wetenskapl­ikes Louis Pasteur en Émile Roux ontwikkel en word as ’n mediese deurbraak beskou. Dit is op 6 Julie 1885 vir die eerste keer getoets, op die jonge Joseph Meister wat deur ’n besmette hond aangeval is. Die inenting het sy lewe gered.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa