Siek & sat VAN SWANGER WEES
Swangerskap word vergesel van naarheid, allerhande pyne en skete soos jeukerigheid en selfs aambeie. Gelukkig is daar baie wat jy kan doen om die swaarkry te verlig.
Moenie jou enkels of bene kruis terwyl jy sit nie. En doen enkel- en kuitoefeninge terwyl jy sit om jou bloedsomloop te stimuleer.