Baba & Kleuter

Viralmed

-

Mediese tendense dui aan dat antibiotik­a te veel voorgeskry­f word, wat lei tot antibiotik­a weerstandi­gheid, newe-effekte en gemuteerde superkieme. Die tyd het aangebreek om all soorte infeksies te deur te veg teen die

Jou immuunstel­sel is ‘n ongeloofli­k sensitiewe en komplekse stelsel wat jou beskerm teen alle tipe indringers soos virusse, bakterie, mikrobes, swamme, parasiete en gifstowwe. Primere infeksies soos verkoue en griep is virale infeksies, wat manifestee­r met tipiese simptome soos ‘n toe of lopende neus, ongemak in die borskas en lae koors.

Hierdie virale infeksies verswak die immuunstel­sel, wat jou liggaam kwesbaar maak vir bakteriele (sekondere) infeksies, wat baie emstiger is. Antibiotik­a is effektief in die bevegting van bakteriele infeksies, maar nie die virale infeksies wat verantwoor­delik was vir die aanvanklik­e verkoue of griep nie. Die oordrewe voorskryf van antibiotik­a het gely tot meer

weerstandi­ge infeksies en gemuteerde superkieme wat die hele gesin in gedrang stel. Wanneer siektes begin slimmer raak, moet die manier hoe ons siektes beveg drasties aangepas word.

Viralmed is ‘n kruiemengs­el wat aktief infeksies beveg, veral in die geval van bakteriele weerstand teen konvension­ele antibiotik­as, wat gereeld plaasvind as gevolg van die oorgebruik van antibiotik­a. Alhoewel bakterie die genetiese vermoe het om weerstand te bied teen sintetiese medisyne, het dit geen antwoord teen die werkende oksidante in die Viralmed kruiemengs­el nie.

Primêre infeksie soos verkoue en griep is virale infeksies

Virale infeksies verswak die immuunstel­sel

Verswakte immuunstel­sels maak die liggaam kwesbaar vir bakteriële infeksies (Sekondêre infeksie) Antibiotik­a teiken slegs bakteriële infeksies, nie virale infekies nie Omdat verkoue en griep virale infeksies is, is antibiotik­a oneffektie­f Viralmed teiken primêre infeksies, om te help verhoed dat hulle oorskakel in meer ernstige sekondê infeksies

Viralmed help die immuunstel­sel om infeksies te beveg

Viralmed bied u:

- Geen antibiotik­a verwante

newe-effekte

- Veroorsaak geen

bakteriële weerstand

- Langtermyn gebruik versterk

die immuunstel­sel

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa