Baba & Kleuter

MAAK NOU WERK VAN NETHEID

-

Daar’s ’n goue tydperk waarin jou kind leer om op te ruim: tussen 15 maande en drie jaar oud. Dit verg ’n bietjie geduld, maar gaan jou in die toekoms baie frustrasie spaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa