George Herald

Lloyd Bosman wen Madibaz-halfmarath­on

- André Stander

Die 29-jarige Lloyd Bosman van Nedbank SWD het Saterdagog­gend die Madibazhal­fmarathon in George maklik in 1:08.12 gewen.

Die wedlope wat by Eenheidspa­rk begin en geëindig het, is deur Atletiek SWD in samewerkin­g met die George-munisipali­teit aangebied.

Die Olimpiese atleet, Anel Oosthuizen, het die 10 km-stap vir ope-vroue maklik gewen.

Die ope-vroue afdeling is ook deur die Nedbank SWD atlete, Melissa van Rensburg (1:28.04), Anel van Wyk (1:30.00) en Cecilia Nel (1:30.56) oorheers.

Stephany Petro (41:44), Brittney-Ann Meyer (42:19) en veteraan Lana Theunissen (42:36) almal van Nedbank SWD, was eerste oor die wenstreep in die 10 km vir ope-vroue.

Die ope-mans afdeling is deur Donovan Jantjies (28:19) van Nedbank SWD gewen.

Die 5 km-pretdraf vir ope-mans is deur die 14-jarige JC Farmer, 'n gr. 9-leerder by Hoërskool Outeniqua ingepalm.

HALFMARATH­ON (21,1 KM):

Ope-mans:

1. Lloyd Bosman (1:08.12), 2. Godwin Heyns (1:11.58), 3. John April (1:12.59), 4. Lindile Tokota (1:14.18), 5. Julius Korkee (1:16.14) almal van Nedbank SWD.

Juniors:

1. Godwin Heyns, Nedbank SWD (1:11.58), 2. Awonke Komani (1:21.36), 3. Mosuli Plaatjie (1:37.21) beide van Knysnamara­thonklub.

Veterane:

1. Lindile Tokota, Nedbank SWD (1:14.18), 2. Prinsipal Fana (1:17.28), 3. Willem Haarhof (1:28.52) beide van Outeniqua Harriers George.

Meesters:

1. Selwyn Losper, Mosselbaai Harriers (1:19.58), 2. Peter Jaehne Outeniqua Harriers (1:24.37), 3. Hermanus Jonkerman, Nedbank SWD (1:29.36).

Grootmeest­ers:

1. Robert de Reuck, CapeMultiS­port (1:34.06), 2. Andre Bernardo, Nedbank SWD (1:43.29), 3. Jan du Toit, Hartenbos Drawwers (1:44.28).

Groot-grootmeest­ers:

1. Herman Dekker SAPS EP (2:15.46), 2. Maurice Wicomb, Oudtshoorn-atletiekkl­ub (2:34.41).

Stappers:

1. Bradley Carelse, Nedbank SWD (1:56.07), 2. Armond Nel, Sanlam (1:58.04)

Ope-vroue:

1. Melissa van Rensburg (1:28.04), 2. Anel van Wyk (1:30.00), 3. Cecelia Nel (1:30.56) almal Nedbank SWD, 4. Elize Kloppers, tydelik (1:32.52), 5. Annatjie Botes, Nedbank SWD (1:33.56)

KATEGORIEW­ENNERS Veterane:

1. Elize Kloppers, tydelik (1:32.52), 2. Nerida Lubbe, Hartenbos Drawwers (1:36.08) 3. Carike Fourie, Nedbank SWD (1:39.13).

Meesters:

1. Annatjie Botes (1:33.56), 2. Annemarie van der Westhuizen (1:54.48), 3. Evangeline Barnardo (1:59.23) almal Nedbank SWD.

Grootmeest­ers:

1. Hester de Haan (2:08.40), 2. Saundria Visser (2:21.26) beide Nedbank SWD, 3. Hendrika Zimmerman . Hartenbos Drawwers (2:27.26).

KATEGORIEW­ENNERS 10 KM: Ope-mans:

1. Donavon Jantjies, Nedbank SWD (28:19), 2. Wouter Frazenburg, Outeniqua Harriers, 3. Wayden Kombela, tydelik

Veterane:

1. Mauritz Janse van Rensburg, Outeniqua Harriers (37:13), 2. Marlon Mortlock, Knysna-marathonkl­ub (41:30).

Meesters:

1. Gerald Sullivan, Sanlam-atletiekkl­ub (40:27), 2. Anton Chevalier, Nedbank SWD (41:51).

Grootmeest­ers:

1. Patrick Rawlins, Outeniqua Harriers (42:30), 2. Koos Smit, Hartenbos Drawwers (48:27).

Groot-grootmeest­ers:

1. Plaatjie Cronje, Outeniqua Harriers (59:10), 2. David Morgan-Smith, Knysnamara­thonklub (1:13.01).

Stappers:

1. Elwich van Wyk, Outeniqua Harriers (49:35), 2. Antonio Farmer, Nedbank SWD (51:28)

Ope-vroue:

1. Stephany Petro (41:44), 2. Brittney-Ann Meyer (42:19), 3. Lana Theunissen (42:36) almal Nedbank SWD.

Junior:

1. Stephany Petro (41:44) 2. Brittney-Ann Meyer (42:19) beide Nedbank SWD.

Veterane:

1. Lana Theunissen, Nedbank SWD (42:36), 2. Glenda Werth (47:49).

Meesters:

1. Cia Herholdt, Nedbank SWD (47:42), 2. Rina Wray, Hartenbos Drawwers (47:46).

Grootmeest­ers:

1. Mariet Horn, Knysna-marathonkl­ub (57:13), 2. Karin Otto, Hartenbos Drawwers (58:25).

Groot-grootmeest­ers:

1. Magdalena le Roux (1:12.11), 2. AnnaMarie van Eck (1:14.13) beide Nedbank SWD.

Stappers:

Anel Oosthuizen, Tydelik 2. Nolene van Rensburg, Outeniqua Harriers (56:28).

 ??  ?? Die 5 km-pretdraf vir ope-mans is deur die 14-jarige JC Farmer (middel), ‘n gr. 9-leerder by Hoërskool Outeniqua, ingepalm. Luther Blaauw (links) en Renier Jansen (regs), beide gr. 8-leerders by Hoêrskool George, was onderskeid­elik tweede en derde. Die...
Die 5 km-pretdraf vir ope-mans is deur die 14-jarige JC Farmer (middel), ‘n gr. 9-leerder by Hoërskool Outeniqua, ingepalm. Luther Blaauw (links) en Renier Jansen (regs), beide gr. 8-leerders by Hoêrskool George, was onderskeid­elik tweede en derde. Die...
 ??  ?? Lloyd Bosman (derde van links) het Saterdagog­gend die Madibaz-halfmarath­on in George maklik in 1:08.12 gewen. Godwin Heyns (tweede van links) was tweede met John April (derde van regs) derde. Lindile Tokota (tweede van regs) was vierde en Julius Korkee...
Lloyd Bosman (derde van links) het Saterdagog­gend die Madibaz-halfmarath­on in George maklik in 1:08.12 gewen. Godwin Heyns (tweede van links) was tweede met John April (derde van regs) derde. Lindile Tokota (tweede van regs) was vierde en Julius Korkee...
 ?? Foto’s: Anton Gericke ?? Donovan Jantjies het die ope-mans afdeling se 10 km-wedloop gewen.
Foto’s: Anton Gericke Donovan Jantjies het die ope-mans afdeling se 10 km-wedloop gewen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa