George Herald

Lees meer aanlyn Man skuldig aan dubbele moord

-

'n Sewe-en-twintigjar­ige moordenaar is op Dinsdag, 12 September tydens 'n hoërhofsit­ting op Mosselbaai swaar gestraf vir die dubbele moord op 'n bejaarde egpaar van Groot-Brakrivier. Tamsanqa Sishuba is onder meer twee keer lewenslang­e tronkstraf opgelê vir die moorde op die 72-jarige Tewie en 62-jarige Eurika Human en het altesaam 30 jaar gevangenis­straf gekry op twee aanklagte van roof met verswarend­e omstandigh­ede. beskuldigd­e is op borgtog vrygelaat.

Die George Herald het verlede week, gebaseer op inligting wat van die Convillepo­lisie ontvang is, berig dat die oorledene 17 jaar oud was, maar volgens 'n familielid van die oorledene was Austin 15 jaar oud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa