George Herald

Man in George aangekeer vir lykskendin­g

-

‘n Span ondersoekb­eamptes van die Wes-Kaap het op Saterdag 9 September 'n man in George in hegtenis geneem in verband met die veelbespro­ke Tshitavha Village-grafroofto­gte, naby Thohoyando­u in die Limpopo-provinsie. Elias (Daniel) Nephawe (23) word gekoppel aan verskeie gevalle van graf- en lykskendin­g in Limpopo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa