George Herald

Vrou in oprit aangerand

-

‘n Vrou is Sondagaand, 10 September omstreeks 20:30 in die oprit voor haar huis in Delvillepa­rk aangeval en beroof. Terwyl sy na die voordeur van die huis gestap het, het 'n onbekende verdagte haar handsak gegryp. 'n Stoeiery het ontstaan en haar handsak se band het gebreek waarna sy op die grond geval het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa