George Herald

Man agter tralies na grootskaal­se soektog

-

'n Man (37) is agter tralies 'n week nadat die polisie 'n massiewe soektog na hom geloods het. Die verdagte se arrestasie volg nadat 'n inwoner van George ontvoer is en in 'n veld naby Groot-Brakrivier verkrag, gewurg en vir dood agtergelaa­t is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa