Rayden wen BMX-fiets by debutante-bal
Rayden Majiet is op Saterdag 2 September gekroon as wenner by Parkdene-crèche se debutante-bal. Hier staan hy by sy BMXfiets wat hy gewen het.