George Herald

ACVV Byekorf hou trekkerdag

-

Die ACVV Byekorf se trekkerdag was Saterdag weer ‘n prettige fondsinsam­eling vir die ACVVdienss­entrum. Dit was die derde jaar wat Louise King, dienssentr­umbestuurd­er van dié niewinsgew­ende organisasi­e die gebeurteni­s gereël het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa