George Herald

Muurbalspe­lers bereik hoë sport

-

Muurbalspe­lers Ian de Jager (links), Tiané Goosen en Aiden le Grange van Laerskool Outeniqua het uitstekend gevaar tydens die SA Platteland­toernooi in Bloemfonte­in en is in die SA Platteland­span opgeneem. Ian is vir die tweede agtereenvo­lgende jaar as nommereen-speler van die SA Platteland­span aangewys.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa