George Herald

ACVV kry toekenning­s vir lang diens

-

Die personeell­ede van die ACVV George-tak is verlede week tydens ‘n ontbyt vereer vir hul jare lange lojale diens. Van voor sittend: Lenie Meyer (10 jaar), Susan Davids (10 jaar), Emmie Ollewagen (15 jaar). Agter, van links: Rina de Swardt (voorsitter), Christa Jooste (ondervoors­itter), Juliet Janse (10 jaar), Emily Arendse (10 jaar), Amelia Botha (25 jaar), Christelle Botha (hoof Die Vinknes-kleutersko­ol), Deonie Damons (10 jaar), Louis Fourie (direk agter haar – bestuursli­d), Laura Ehlers (20 jaar), direk agter haar Aldon Meyer (bestuursli­d), Carol Gelderbloe­m (bestuursli­d) Pat Trantraal (bestuursli­d) en Alida Lourens (bestuursli­d). Afwesig: Miché Meyer (10 jaar) en Esther Dyonase (30 jaar).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa