George Herald

St. Albans-brigade ontvang skenking

-

Raadslid Edmund Bussack het op Sondag 6 Mei die brigade van St. Albans Anglikaans­e kerk in Pacaltsdor­p verras met instrument­e wat hy aan hulle geskenk het. Hy het genoem dat hy beïndruk is met die wyse hoe die breë gemeenskap by die brigade betrek word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa