Kwaggas verhang bordjies teen Stellenberg
Die Kwagga-losskakel, Zinidine Robertson, word om die heupe beetgekry in Saterdag se wedstryd teen Hoërskool Stellenberg. Die Kwaggas het met 31-22 gewen.