Hei­del­berg skok E­ver­greens met 27-17

George Herald - - Sport -

An­dré S­tan­der

Hei­del­berg het Sa­ter­dag­mid­dag op hul tuis­veld vir nog ‘n op­skud­ding in die SWD P­re­mier­liga- rug­by­kom­pe­ti­sie ge­sorg toe hy die bul­span van E­ver­greens met 27-17 ge­klop het.

Rus­tyd was die be­soe­kers met 17-14 voor. Dit was die nu­we­ling in die kom­pe­ti­sie se ses­de oor­win­ning van­jaar en hul skuif op na die der­de po­si­sie op die pun­te­leer (26 pun­te).

Die wed­stryd is in ‘n jo­li­ge at­mos­feer ge­speel met ‘n or­kes in die ag­ter­grond. Hei­del­berg het die sei­soen ge­toon dat hy oor ge­noeg skiet­goed be­skik om op 18 Au­gus­tus in die uit­speel­ron­des te speel.

Die wen­span se ag­ter­ste drie­hoek, die vleu­els Fer­noldt Buis, Gursh van Rooy­en en Cor­bin S­war­booi (heel­ag­ter), wat al­mal gaan druk het, se spoed en voor­ge­voel vir die spel was net te veel vir die man­ne van Pa­calts­dorp. Mar­quit Sep­tem­ber (bin­ne­sen­ter) het ook ‘n bars­hou ge­speel.

Swart­booi het ook met twee doel­skop­pe en ‘n straf­doel ge­slaag. Ja­son Lie­ben­berg (los­ska­kel) slaag met ‘n doel­skop en Pie­ter van Rens­burg Uys (plaas­ver­van­ger­skrum­ska­kel) klits ook ‘n straf­doel oor.

An­vor Prins en Bu­ran Parks is oor vir drieë vir E­ver­greens. Lee­gan Moos slaag met twee doel­skop­pe en ‘n straf­doel.

Sil­ver S­tars het in ‘n drie­ë­fees op die Ro­se­moor­sport­ter­rein vir B­ridg­ton van Oudts­hoorn met 35-27 ge­klop.

Dit was die wen­span se vier­de oor­win­ning ag­ter­een­vol­gens en hul skuif nou op na die ses­de po­si­sie op die pun­te­leer met 22 pun­te.

S­tars se bes­te spe­ler was on­ge­twy­feld hul agt­ste­man, Hein­rich Leu­kes.

Hy is goed by­ge­staan deur En­ri­co Rui­ters (flank), Je­ro­vin S­pan­diel (slot) en Frank­lin Ja­mes (vas­kop­stut).

Ag­ter­langs was Neil­lin S­cott (heel­ag­ter), Earl Rouls (reg­ter­vleu­el), die sen­ters Ashwin S­cott, Wens­ley S­cott, Hen­ri­co

S­cott (los­ska­kel) en Dil­lon Ker­spuy (skrum­ska­kel) baie ge­vaar­lik met die bal in die hand.

Earl Rouls, Ashwin S­cott, Hen­ri­co S­cott, Dil­lon Ker­spuy en God­win Man­gen­je het die wen­span se drieë ge­druk. Neil­lin S­cott slaag met drie doel­skop­pe en ‘n straf­doel en Hen­ri­co S­cott klits ‘n straf­doel oor.

An­ver Ven­ter (heel­ag­ter), Car­los

Ja­cobs (vas­kop­stut) en Brad­win Wa­nies (reg­ter­vleu­el, 3) het vir B­ridg­ton gaan druk. Ke­a­nin E­sau (los­ska­kel) slaag met ‘n doel­skop.

Pro­gress het sy buur­man, Ma­o­ri’s, op die Hei­de­dal-sport­ter­rein mak­lik met 49-7 ge­klop. Ca­me­ron Len­toor (heel­ag­ter), Et­han Wil­li­ams (reg­ter­vleu­el), Car­l­ton Coe­ries (bin­ne­sen­ter), Glad­wil Jaf­ta (los­ska­kel) Mzo Dy­an­tyi (skrum­ska­kel, 2) Chris­to du P­les­sis (agt­ste­man), Jus­tin Le­ven­dal (slot), Os­will Nor­tje (plaas­ver­van­ger) het vir die wen­span gaan druk.

Fi­zel F­re­de­ricks (lin­ker­vleu­el) slaag met twee doel­skop­pe.

E­ben Moos (bin­ne­sen­ter) het Ma­o­ri’s se drie ge­druk. Mars­hell Frans (los­ska­kel) slaag met die doel­skop.

Cru­sa­ders het vir Blan­co op die Park­de­ne-sport­ter­rein met 21-16 ge­klop. Cu­an Be­le­lie, Lay­le De­lo en Ar­den Wes­so het vir die wen­span gaan druk. Be­le­lie slaag ook met twee doel­skop­pe en Hen­ry Wol­hu­ter klits ook ‘n doel­skop oor.

Vir Blan­co het N­jen­je T­hu­la­ni (flank) gaan druk.

C­ly­de Da­vids (los­ska­kel) slaag met die doel­skop en Alain Jan­sen (plaas­ver­van­ger­heel­ag­ter) klits ook twee straf­doe­le oor.

Bar­ba­ri­ans het op die D’Al­mei­dasport­ter­rein vir Groot-Brak­ri­vier met 40-17 ge­klop. Jus­tin B­ha­na (heel­ag­ter), Ma­cde­lin Saay­man (los­ska­kel), Win­ston Se­conds (agt­ste­man), Dan­ver Am­ster­dam (flank) en Frank­lin Kie­wiets

(ha­ker) het vir die wen­span gaan druk. Saay­man slaag ook met twee doel­skop­pe en ‘n straf­doel.

An­vil­le van Wyk (sen­ter) en Ro­wen A­gent (plaas­ver­van­ger-skrum­ska­kel) het vir Groot-Brak­ri­vier gaan druk. Roshwin A­bra­hams (heel­ag­ter) slaag met twee doel­skop­pe en ‘n straf­doel. Dié twee S­cot­te jag saam. Wens­ley en Hen­ri­co S­cott, sen­ter­paar van Sil­ver S­tars, duik vir die bal ag­ter die doel­lyn. Hen­ri­co het die drie ge­druk.

Neil­lin S­cott (heel­ag­ter) was suk­ses­vol met drie doel­skop­pe en ‘n straf­doel.

Dit het twee ver­de­di­gers van B­ridg­ton ge­kos om die Sil­ver S­tars-flank, En­ri­co Rui­ters (met bal), in sy spo­re te stuit.

Earl Rouls (reg­ter­vleu­el) druk een van Sil­ver S­tars se vyf drieë. Rouls was ge­vaar­lik met die bal in die hand.

Fo­to’s: An­ton Ge­ric­ke

Dil­lon Ker­spey, wak­ker skrum­ska­kel van Sil­ver S­tars, duik oor vir sy drie in Sa­ter­dag se krag­me­ting teen B­ridg­ton. Sil­ver S­tars het met 35-27 ge­wen.

Wens­ley S­cott sen­ter van Sil­ver S­tars, het B­ridg­ton se ver­de­di­gers laat bont­staan met sy krag­lo­pies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.