George Herald

Kwaggas blink teen Stellenber­g

-

REGS: Ruach Roux (links) en Wehan Human (middel) van die Kwaggas se o.19A-hokkiespan maak saam jag op die bal in die kragmeting teen Hoërskool Stellenber­g. Albei spelers het uitgeblink in die Kwaggas se oorwinning met 4-0. LINKS: Darren Fortuin, vlugvoetig­e buitesente­r van die Kwaggas se o.19A-rugbyspan, het verlede Saterdag ‘n vyfsterver­toning teen Hoërskool Stellenber­g gelewer. Sy puik drie in die tweede helfte, wat hy binne sy eie halfgebied begin en onder die pale afgerond het, het die skare op hul voete gehad. Fortuin gaan dit nog ver bring.

 ??  ?? Donderdag 17 Mei 2018 Sportredak­teur: Hugo Redelinghu­ys Foto’s: Hugo Redelinghu­ys
Donderdag 17 Mei 2018 Sportredak­teur: Hugo Redelinghu­ys Foto’s: Hugo Redelinghu­ys
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa