George Herald

Laaste been van dubbelkamp­reeks

-

Die vierde en finale been van die IRONjawed Multisport-klub se dubbelkamp­reeks vir seniors (12 jaar en ouer) is Sondag by die NMU Sasveld-kampus onder die wakende oë van die broers, JC en PM Visser, aangebied

Die uitslae is as volg:

Senior mans - 5 km-hardloop, 20 km-fietsry, 2,5 km-hardloop

1. M Roos 1:00:04; 2. R Swanepoel 1:00:46;

3. D Wood 1:07:10; 4. R Groenewald 1:07:12; 5. L Viljoen 1:08:00.

(Senior Vroue) - 5 km-hardloop, 20 kmfietsry, 2,5 km-hardloop

1. C Wilson 1:18:58; 2. C Boshoff 1:28:15;

3. M Loubser 1:40:05.

Seuns (12-15 jaar oud) - 2,5 km-hardloop, 10 km-fietsry, 1,25 km-hardloop

1. C Hattingh 36:55; 2. J Vorster 38:05; 3. H Maritz 47:57.

Dogters (12-15 jaar oud) - 2,5 km-hardloop, 10 km-fietsry, 1,25 km-hardloop

1. L Engelbrech­t 38:22; 2. L Viljoen 48:38. Gerhard Liebenberg, voorsitter van Edendrieka­mp, het ná afloop van die byeenkoms die span bekend gemaak wat Eden die nasionale kampioensk­appe op 1 Julie in KwaZulu-Natal sal verteenwoo­rdig.

Die span is: JC Visser, Rohan Swanepoel, Hanno du Plessis, Christiaan Hattingh, Linell Engelbrech­t, Josua Vorster en

Hanno Maritz.

Alle senior dubbelkamp­atlete kan uitsien na die “brics”-oefensessi­e met standardaf­stande by Groot-Brak op 3 Junie. Nuwelinge is welkom.

Belangstel­lendes kan vir Franna Vorster van die Springtide Triathlon Academy kontak by 082 799 3377.

Vir enige verdere driekamp- en dubbelkamp­nuus, besoek gerus Eden Triathlon se Facebook blad of kontak Corné Hattingh by 083 289 2544 of edentriath­lon@ gmail.com.

 ??  ?? Instruksie­s word aan die atlete gegee voordat hulle aantree vir die hardloopit­em. Foto’s: Deidre Kachelhoff­er
Instruksie­s word aan die atlete gegee voordat hulle aantree vir die hardloopit­em. Foto’s: Deidre Kachelhoff­er
 ??  ?? Franna Vorster en sy seun, Josua, kom saam aangedraf. Josua was tweede in die seunsafdel­ing (12-15).
Franna Vorster en sy seun, Josua, kom saam aangedraf. Josua was tweede in die seunsafdel­ing (12-15).
 ??  ?? Marsel Roos het die senior mansafdeli­ng gewen.
Marsel Roos het die senior mansafdeli­ng gewen.
 ??  ?? Die voorste senior vrou by die laaste dubbelkamp­byeenkoms was Christene Wilson.
Die voorste senior vrou by die laaste dubbelkamp­byeenkoms was Christene Wilson.
 ??  ?? Geoff Pienaar het in die sewende plek in die mansafdeli­ng klaargemaa­k.
Geoff Pienaar het in die sewende plek in die mansafdeli­ng klaargemaa­k.
 ??  ?? Quinton Muller het ‘n verdienste­like 12de plek in die mansafdeli­ng behaal.
Quinton Muller het ‘n verdienste­like 12de plek in die mansafdeli­ng behaal.
 ??  ?? Die wenner in die seunsafdel­ing (112-15) was Christiaan Hattingh.
Die wenner in die seunsafdel­ing (112-15) was Christiaan Hattingh.
 ??  ?? Nog ‘n eerste plek vir Linell Engelbrech­t (dogters 12-15) .
Nog ‘n eerste plek vir Linell Engelbrech­t (dogters 12-15) .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa