George Herald

Cumming lewer uithalersp­el

-

Chelon Erasmus (met bal), senter van Pacaltsdor­p Sekondêr se o.16Aspan, word deur Lehogyn Stefaans, haker, en Renaldo Rondganger, losskakel, bygedam. Davino Meyer (Pacaltsdor­p o.19A) word deur Jaydin Baardman, agtsteman, platgeduik met Shadrain Canary (links), binnesente­r, byderhand om hom te ondersteun. Agter hou Jeandré Olifant, losskakel, sake dop.

André Stander

Fabian Pietersen, agtsteman van Hoërskool George bars deur die verdedigin­g met Pacaltsdor­p Sekondêr se Denocan de Klerk (links) wat aan hom klou. Pietersen het ‘n drie gedruk in hul oorwinning met 20-0.

Hoërskool George se o.19A-rugbyspan het Saterdagmi­ddag voor ‘n groot skare op die Pacaltsdor­p-sportterre­in Pacaltsdor­p Sekondêr in ‘n FNB Classic Clasheswed­stryd met 39-7 geklop.

Die skeidsregt­er, Dylan Phokaners, het in die eerste helfte van die wedstryd vir Shaiedrain Kamfer (buitesente­r), Rivaldo Gertse (regtervleu­el), Kenneth Abdol (loskopstut) (almal van George) en Ellen Booysen (loskopstut) van Pacaltsdor­p, met geelkaarte van die veld gestuur. Net na rustyd is Wihl Jakobs (haker) van Pacaltsdor­p ook van die veld met ‘n geelkaart.

In die eerste helfte het albei spanne mekaar met mening aangeval en rustyd was die telling nog sewe elk. Na rustyd het George die krane oopgedraai en sewe pragdrieë gedruk.

George se haker, Francois Cummings, was ongetwyfel­d die beste speler op die veld. Sy Keano van Staden (links), verdediger van Pacaltsdor­p Sekondêr se o.19A-sokkerspan, koes vir die bal wat Ashillin Mekellie (regs) van Hoërskool George skop. Keenan Lamini is in die middel.

Sokkerfoto’s: Anton Gericke kraglopies en rotsvaste verdedigin­g het die skare op hul voete gehad. Cummings, wat in 2017 vir die SWD o.16 Grant Khomo-span uitgedraf het, het ook talle omgekeerde besit vir sy span bewerkstel­lig en is definitief ‘n jong speler wat nog diep spore kan trap in SA rugby.

Rovan Jumat (vaskopstut), Romondo Josephs (slot), Kenneth Abdol (loskopstut), Jaydin Baardman (agtsteman), Dylan Smith (skrumskake­l), Jaylin James (losskakel), Ree-Jason Booysen (linkervleu­el), Rovan Williams (heelagter) en senterpaar, Romano Kamfer en Shaidrain Canary het ook vir die wenspan uitgeblink.

Die talentvoll­e heelagter van Pacaltsdor­p, Davino Meyer, wat net voor rustyd sy span se enigste drie gedruk het, was sy span se beste speler. Meyer het ook met die doelskop geslaag. Sy spoed en voorgevoel vir die spel het vir George hoofbreken­s gegee. Breyton Grootboom (vaskopstut), Jeaneto Pietersen (flank), Juandre Olifant (losskakel), vleuels, Adrian Muggels en Emile Mentoor asook Dillon Prins (regs) het ‘n pragdoel vir Pacaltsdor­p geskiet en sy span gehelp om Hoërskool George met 4-0 te klop. Athenkosi Plaathie (links) probeer hom stuit met sy spanmaat Shandre Jantjies in die agtergrond.

 ??  ?? Jaydon Baartman, agtsteman van Hoërskool George (o.19A), maak gereed om die bal uit te gee. Alle rugbyfoto’s: Anton Gericke
Jaydon Baartman, agtsteman van Hoërskool George (o.19A), maak gereed om die bal uit te gee. Alle rugbyfoto’s: Anton Gericke
 ??  ?? Renaldo Meyer (voor) hou vir Heinrich Baartman stip dop. Baartman het een van Pacaltsdor­p se vier doele aangeteken.
Renaldo Meyer (voor) hou vir Heinrich Baartman stip dop. Baartman het een van Pacaltsdor­p se vier doele aangeteken.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa