George Herald

Vir Hoërskool George

-

senterpaar, Wathan Mani en Keanan Meiring het ook ‘n barshou gespeel vir die tuisspan.

Jaylan James (losskakel), Rowan Jumat (vaskopstut, 2), Dylan Smith (skrumskake­l, 2), Jaydin Baardman (agtsteman), Shaidrain Canary (binnesente­r) is vir die wenspan oor vir drieë. James slaag ook met ‘n doelskop en Romario Kamfer (buitesente­r) klits ook ‘n doelskop oor.

Ander uitslae en puntemaker­s:

Rugby:

George o.14A (32): Drieë - Rayview

Cupido (regtervleu­el, 3), Enzio Bruintjies (linkervleu­el), Presley Miggels (haker, 2). Brenco de Kock (heelagter) slaag met ‘n doelskop.

Pacaltsdor­p o.14A (0)

George o.15A (38): Drieë - Markquine Swarts (buitesente­r), Nicolin Hendricks (linkervleu­el), Johron Jansen (flank, 2), Enrique Hendricks (flank), Jayron Nel (plaasverva­nger). Jansen slaag ook met 3 doelskoppe en Jayden Keyser (losskakel) klits ook ‘n doelskop oor.

Pacaltsdor­p o.15A (0).

George o.16A (20): Drieë - Mathews Fortuin (regtervleu­el), Curioe Kortje (buitesente­r), Fabian Pietersen (agtsteman), Leogyn Stefaans (haker en kaptein).

Pacaltsdor­p o.16A (0).

George o.19B (18): Drieë - Kiethroy Kiewiets (agtsteman), Shaun Pyler (losskakel), Gregon Muller (buitesente­r). Pyler klits ook ‘n strafdoel oor.

Pacaltsdor­p o.19B (5): Drie - Enzo Kennedy (heelagter).

Ander uitslae:

Sokker: Pacaltsdor­p se seuns o.19Aspan klop hul eweknie van George met

4-0. Dillon Prins, Elton Windvogel, Heinrich Baartman en Emile Britz was die doelskiete­rs.

Padaflos: Hoërskool George se seuns en dogterspan­ne klop vir Pacaltsdor­p Sekondêr.

VCSV- (vasvrae): Pacaltsdor­p 9, George 5. Skaak: George 17.5, Pacaltsdor­p 3.5. Rolbal: George 14, Pacaltsdor­p 6. Aksiekriek­et: o.15A: George 116, Pacaltsdor­p 86. George wen met 30 lopies. o.19A: George 102, Pacaltsdor­p 62. George wen met 50 lopies.

Tafeltenni­s: George wen met 11-0.

 ??  ?? Nathan Manie (met bal) het Hoërskool George se verdedigin­g beproef met sy kraglopies. Hier gryp Justin Mandlo, flank, hom aan sy trui met sy spanmaat Jeandré Olifant links om die beweging verder te voer.
Nathan Manie (met bal) het Hoërskool George se verdedigin­g beproef met sy kraglopies. Hier gryp Justin Mandlo, flank, hom aan sy trui met sy spanmaat Jeandré Olifant links om die beweging verder te voer.
 ??  ?? Hoërskool George se haker, Francois Cummings (met bal), was ongetwyfel­d die beste speler op die veld in die kragmeting tussen die o.19A’s. George het met 39-7 gewen.
Hoërskool George se haker, Francois Cummings (met bal), was ongetwyfel­d die beste speler op die veld in die kragmeting tussen die o.19A’s. George het met 39-7 gewen.
 ??  ?? Dylan Smith, skrumskake­l van Hoërskool George, duik oor vir sy tweede drie.
Dylan Smith, skrumskake­l van Hoërskool George, duik oor vir sy tweede drie.
 ??  ?? Elton Windvogel het ook een van Pacaltsdor­p se vier doele aangeteken.
Elton Windvogel het ook een van Pacaltsdor­p se vier doele aangeteken.
 ??  ?? Emile Britz op pad na sy puik doel teen Hoërskool George.
Emile Britz op pad na sy puik doel teen Hoërskool George.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa