George Herald

Rooikop-cowboy reg vir die dag

-

Die vierjarige Thomas Botha van George is baie lief vir fotosessie­s en met so ‘n indrukwekk­ende rooikop, gordelgesp­e en cowboyhemp om af te wys, wie kan hom blameer? Sy ma, Franette het hom op een van ons koue wintersogg­ende mooi aangetrek en Thomas was reg vir die kamera. En met so ‘n bos welige rooi hare het hierdie cowboy beslis nie ‘n hoed nodig nie!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa