George Herald

Brand verwoes woonstel

-

Een van die woonstelle agter Pacaltsdor­p Superette is Donderdagm­iddag, 9 Augustus, deur ‘n brand in Kerkstraat, Pacaltsdor­p, in puin gelê. George-brandweer was vinnig op die toneel, maar kon nie die woonstel red nie. Die aangrensen­de woonstel het slegs rook- en waterskade opgedoen. Niemand is in die voorval beseer nie. Dit is onbekend hoe die brand ontstaan het.

 ?? Foto: Kristy Kolberg ??
Foto: Kristy Kolberg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa