George Herald

Musiek betower by GR Mall

-

Karel (Callie) Landman, bekende violis en musiekleer­meester van George, het Saterdag sy slag met hars en snaar in die Garden Route Mall gewys. Hy het baie mense laat stilstaan en luister, voor hulle met ‘n glimlag weggestap het om verder inkopies te doen.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa