George Herald

Maydine en Egon was prentjie mooi

-

Maydine Jansen en Egon Gibson van Hoërskool George het soos sterre gelyk tydens hul onlangse matriekafs­keid. Jean Annalidda van George het Maydine se pragtige rok gemaak en Nathaniel Rabie onvergeetl­ike oomblik op die kamera vasgelê tydens ‘n fotosessie by die Outeniqua-vervoermus­eum.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa